Toulopers Jaco Jacobs

ISBN:

Published: August 14th 2014

Kindle Edition

99 pages


Description

Toulopers  by  Jaco Jacobs

Toulopers by Jaco Jacobs
August 14th 2014 | Kindle Edition | PDF, EPUB, FB2, DjVu, AUDIO, mp3, RTF | 99 pages | ISBN: | 4.31 Mb

Was jy al ooit verlief?Gaan jy eendag in jou pa se voetspore volg?Het jy al ’n brief aan die man in die maan geskryf?Wou jy al ooit ’n band begin?Het jy al gewonder wat nou eintlik die punt van gedigte is?Voel dit soms vir jou of die lewe ’n touMoreWas jy al ooit verlief?Gaan jy eendag in jou pa se voetspore volg?Het jy al ’n brief aan die man in die maan geskryf?Wou jy al ooit ’n band begin?Het jy al gewonder wat nou eintlik die punt van gedigte is?Voel dit soms vir jou of die lewe ’n tou is waarop jy probeer balanseer?Die gedigte in Toulopers is almal splinternuut en is geskryf met tieners tussen 13 en 15 jaar in gedagte.

Van ernstiger temas tot glimlagverse, van rebelse gedigte tot dolverliefde SMS-poësie – al die bydraes in hierdie bundel is met een doel voor oë gekies: om tot moderne tieners se leefwêreld te spreek.



Enter the sum





Related Archive Books



Related Books


Comments

Comments for "Toulopers":


myhealthyspace.pl

©2009-2015 | DMCA | Contact us